Scale Modelling

One/35 Scale Modelling Dioramas

Welcome to Outoppies Scale Modelling and Dioramas Blog

Wednesday, September 19, 2012

Border War PanzerRailCar


Kobus op Windhoekstasie. Die SASP wapen aan die kant is uitgeverf.

Die panzerkar was een van net twee sulkes gebou in Langlaagte Spoorwegwerkswinkels. Die ander een, Chris, was na die vervoer minister, Chris Heunis, genoem, en die een na sy ontwerper, Kobus (kan nie sy van onthou nie).

Die panzerkar, gedoop 'n Padda, het oorspronklik op albei treinspoor en pad geloop, en het twee stelle wiele gehad, een vir die spore, en een vir die pad.

No comments:

Post a Comment

Related Posts with Thumbnails